This Keys to Learning Pack is comprised of the Afrikaans Alphabet Game and Afrikaans Alphabet Wall Frieze. Geskik vir die ouderdomsgroep 5-9 (Graad R-3). Die Alfabetspeletjie: Help leerders om die letters van die alfabet te herken en onderskei (hoofletters en kleinletters). Leer die klank van elke letter van die alfabet aan deur assosiasie met die beginklank van 'n bekende voorwerp. Bied geleentheid vir die inoefening van die noodsaaklike preleesvaardighede - visuele en ouditiewe onderskeiding. Die Alfabetmuurfries: Bestaan uit 26 kleurvol geillustreerde prentkaarte - een vir elkeletter van die alfabet.
Advice on useful tools
Advice on useful tools, activities and timetabling from teachers experiencing school closures.
Cambridge GO
All our supporting resources have now moved to Cambridge GO – the new home for your Cambridge digital content.
Listen to our podcast
Listen to our podcast to discover teaching inspiration & advice from leading educational thinkers.