Ken & Verstaan Wiskunde Leerdersboek Graad 7 Afrikaans

Ken & Verstaan Wiskunde Leerdersboek Graad 7 Afrikaans

Ken & Verstaan Wiskunde Leerdersboek Graad 7 Afrikaans

1st Edition
Paul Carter, Karen Morrison, Moeneba Slamang, Lisa Greenstein
No date available
Print
9781107673748

Overview

Ken & Verstaan Wiskunde Graad 7 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek bied: aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van elk van die onderwerpe in die kurrikulum vir Wiskunde ontwikkel, hoofrekene-aktiwiteite om reeds bekende konsepte, en vaardighede te hersien en verder uit te brei, 'n verskeidenheid voorbeelde gerig op leerders se eie ervarings.

Advice on useful tools

Advice on useful tools, activities and timetabling from teachers experiencing school closures.

Cambridge GO

All our supporting resources have now moved to Cambridge GO – the new home for your Cambridge digital content.

Listen to our podcast

Listen to our podcast to discover teaching inspiration & advice from leading educational thinkers.

Find a local sales representative