Mik jy daarna om die beste in die klas te doen of raak jy angsbevange wanneer jy jou toetspunte of rapport huis toe neem? Met dié Studiegids sal jy definitief jou uitslae verbeter! Hierdie wonderlike hulpmiddel sluit die volgende in: inleiding tot en bespreking van al die temas wat in Graad 8 Wiskunde gedek word, volledig uitgewerkte voorbeelde met hulle antwoorde, hope oefeninge en vrae om jou nuwe vaardighede en kennis te oefen, voorbeeld-vraestelle en hulle antwoorde. Hierdie Ken & Verstaan Wiskunde Studiegids sal jou help om wiskunde met vlieende vaandels te slaag!
Advice on useful tools
Advice on useful tools, activities and timetabling from teachers experiencing school closures.
Cambridge GO
All our supporting resources have now moved to Cambridge GO – the new home for your Cambridge digital content.
Listen to our podcast
Listen to our podcast to discover teaching inspiration & advice from leading educational thinkers.