Ken & Verstaan Wiskunde Graad 9 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids sluit in: 'n gedetailleerde onderrigplan om beplanning in die klaskamer te ondersteun, onderrigwenke wat die onderwyser verdere leiding met betrekking tot die onderwerpe in die leerdersmateriaal gee, uitgewerkte antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare hulpmiddels om in die klaskamer te gebruik.
Advice on useful tools
Advice on useful tools, activities and timetabling from teachers experiencing school closures.
Cambridge GO
All our supporting resources have now moved to Cambridge GO – the new home for your Cambridge digital content.
Listen to our podcast
Listen to our podcast to discover teaching inspiration & advice from leading educational thinkers.