Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal 2 Leerdersboek
Print

Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal 2 Leerdersboek

Ronél Gouws, Marianne Peacock
No date available
9781108400855
Sorry, the product you are trying to view is not available in your country.

    Die Leerdersboek bestaan uit drie afdelings: Afdeling 1 bou voort op die vaardigheidsontwikkeling van Leerdersboek 1 en is verdeel in vyf hoofstukke wat verband hou met die leerders se wyer leefwêreld. Afdeling 2 fokus op eksamenvoorbereiding met gedetailleerde besprekings van die tipe vrae wat in elke vraestel verwag kan word. Afdeling 3 voorsien ekstra eksamenvraestelle vir verdere oefening en vaslegging. 'n CD-Rom, gratis by die Leerdersboek ingesluit, bevat al die luistertekste wat die leerders sal benodig vir hul studie. Die materiaal is geskryf deur twee ervare onderwysers wat tans die eksaminatore vir IGCSE Afrikaans Tweede Taal is.

    Advice on useful tools

    Advice on useful tools, activities and timetabling from teachers experiencing school closures.

    Cambridge GO

    All our supporting resources have now moved to Cambridge GO – the new home for your Cambridge digital content.

    Listen to our podcast

    Listen to our podcast to discover teaching inspiration & advice from leading educational thinkers.