Hierdie wonderlike hulpbron bied jou: klein stukkies van die werk wat jy maklik kan verteer voordat jy voortgaan met nuwe werk, baie diagramme wat help om ekonomiese en rekenkundige begrippe te verduidelik. Toets jou kennis-vrae om jou ekonomiese en rekenkundige kennis te toets en jou ekonomiese en rekenkundige vaardighede te oefen voorbeeldvraestelle, 'n woordelys met ekonomiese en rekenkundige begrippe in toeganklike taal en 'n aflaaibare inhoud met addisionele aktiwiteite en hul antwoorde, asook memorandums van die kontroletoetse en voorbeeldvraestelle, beskikbaar op Cambridge GO.
Advice on useful tools
Advice on useful tools, activities and timetabling from teachers experiencing school closures.
Cambridge GO
All our supporting resources have now moved to Cambridge GO – the new home for your Cambridge digital content.
Listen to our podcast
Listen to our podcast to discover teaching inspiration & advice from leading educational thinkers.